R850 – R4,500
Kolgans gastehuis is selfsorg eenhede in Port Owen, met Jetty so bring jou boot en kom geniet die weskus , WiFi, smart TV, braai , vis vang, voëls en vele meer, Gastehuis bied:
2 slaap vir R850 per nag, 4 slaap vir R1100 per nag
Of
12 slaap vir R4500 vir die hele gastehuis , kom en geniet ñ rustige vakansie.
- Category : Guesthouses / Hospitality Businesses
