EXPERIENCED AGRICULTURAL, COMPLIANCE & OPERATIONAL MANAGEMENT PROFESSIONAL

New
EXPERIENCED AGRICULTURAL, COMPLIANCE & OPERATIONAL MANAGEMENT PROFESSIONAL
R25,000

Met meer as 15 jaar ervaring in die landbou-, finansiële-, compliance- en operasionele sektor, bied ek ’n unieke kombinasie van strategiese denke, stelselontwikkeling, administrasie, opleiding en mensebestuur. 

Ek is tans opsoek na ’n bestuurs-, administratiewe-, compliance-, finansiële- of operasionele rol binne die landboubedryf in die Witbank / Middelburg area.

🌾 LANDBOU- EN AGRI-ERVARING

CORTEVA AGRISCIENCE / PIONEER HI-BRED SA

Sales System Support Specialist | Demand Planning | Training Facilitator 

✔ Deel van die Salesforce-ontwikkelingspan
✔ Mede-ontwikkelaar van die Pioneer 360-konsep
✔ SAP implementeringspan
✔ Demand Planning & begrotingsfinalisering
✔ Ontwikkeling van opleidingshandleidings en kursusmateriaal
✔ Opleiding regoor Suid-Afrika aangebied
✔ Materiaal vertaal in 9 tale en internasionaal gebruik
✔ Sterk blootstelling aan saadbedryf, verkope, logistiek en landbou-operasies

FARMSOL AFRICA

Compliance, Risk & Reporting Officer | Regional Finance Administrator 

✔ BBBEE compliance bestuur vir multi-miljoen rand besigheid
✔ Demand planning en operasionele beplanning
✔ Deel van Sage stelsel-beplanning en implementering
✔ Finansiële administrasie en begrotings
✔ Farmer accounts & profitability management
✔ Risk, compliance & reporting
✔ Wetgewende nakoming en audits
✔ Operasionele verslagdoening en strategiese ondersteuning

💼 STERKPUNTE & KERNVAARDIGHEDE

✔ Compliance & Risk Management
✔ Landbou Administrasie
✔ Finansiële Bestuur & Begrotings
✔ Demand Planning
✔ SAP | Salesforce | Sage | Pastel Evolution
✔ Projekbestuur & Stelselimplementering
✔ Operasionele Bestuur
✔ Opleiding & Ontwikkeling
✔ BBBEE & Audit Voorbereiding
✔ Strategiese Beplanning
✔ Sterk Excel & Administratiewe vaardighede
✔ Remote en onafhanklike werksomgewings

🌟 WAT EK NA ’N MAATSKAPPY TOE BRING

• ’n Sterk probleemoplosser met uitstekende administratiewe en operasionele vaardighede
• Vermoë om prosesse te verbeter en sisteme suksesvol te implementeer
• Professionele kommunikasie en mensebestuur
• Hoë vlak van verantwoordbaarheid, integriteit en dissipline
• Vermoë om vinnig aan te pas en in bestuursrolle te groei
• Ervaring in multi-site en nasionale operasies

Location